Tuesday, February 19, 2013


                                      Primitiewe kuns
Die Venus von Villendorf
Sy was op 7 Augustus 1908 gevind deur Johann Veran/Josef  Veram ‘n werker vir die drie argeolë:    Josef Szombathy
                  Hugo Obermaier 
                  Josef Bayer
In die dorpie van Willendorf in die Suide van Austria.Die beeld is vermoedelik tussen 24 en 26 duisend jaar gelede gekerf deur ‘n Nomandiese volk.
Die beeld self is ongeveer 11,5 cm in hoogte en is van kalksteen met ‘n fyn aanvoeling en ongelooflike vakmanskap gekerf. Haar borste, heupe en maag word ongelooflik vergroot terwyl die arms en voete amper nie- bestaand is nie.sy het geen gesig nie maar ‘n patron wat as hare gesien kan word.    
Die beeld is gemaak vir voorspoed, in die tyd toe daar amper geen kos beskikbaar was nie , was jy as verkriklik gelukking gesien as jy ‘n bietjie van ‘n boep gehad het. Dit was ook vir swager vroue gegee as ‘n teken vir ‘n voorspoedige geboorte wat vir haar voorlê.                          
Die Venus Von Willendorf word in die museum van natuurlike heskiedenis gebêre in Vianna, met ‘n geskatte waarde van omtrent $60 miljoen.  

Spanse rotskuns.
Die mees bekende grot met skilderye in die Noorde van Spanje, is die Alitimira grotte. Vir die eerste keer ontdek in die negentinde eeu en vir die eerste keer vir die publiek bekend gemaak in 1880 is dit een van die mees indrukwekkende rots skilderye van alle tye. Anders as die “boesman kuns” in Suider Afrika wat hulle vermoedelik oor hulle lewe “geskryf”  het. Die Koi-san van Afrika het , tot verdere ondersoek bekend geraak, as nie alle daagse lewe nie maar as halusinasies wat hulle gekry hey, as dit nou by ‘n ritueel was of as gevolg van die pikswart van die grottte waar hulle oë halusinasie vir hulle gegee het.Hierdie tekeninge bestaan hoofsaaklik uit ritmise patrone en vorms. Kolle en lyne was baie gewild onder hieredie vroë kunstenaars.In hierdie bekende skildery wat ontleed is deur David Lewis Williams van ‘n eland met die man wat sy stert trek, en met ‘n man met die kop van ‘n eland, kan ‘n mens agterkom dit handel nie direk oor hulle daaglikse lewens nie.
Dr. Nigel Spivey hey op ‘n soektog gegaan on die antwoorde vir die vrae te
Kry van hoekom hierdie kunstenaars sulke reguit lyne
Geteken het as dit nie so in
die natuur is nie.
Hy was na ‘n tradisionele San volk in Afrika toe om te sien of die grigte waar is dat hulle na die geeste wêreld toe kan gaan. Hy het eerste hands beleef hoe die man in ‘n “trance” gaan en flou val. Om te kan sien wat die San sien, gaan hy na die Instituut van Psigiatrie in london toe om ‘n simulasie te kan hardloop. En hy het bevind dat die San se einaardige sketse en gekrap van diere hulle illusies was. En sodoende het hy vir Honry Boi se teorie van dat die San diere en jag tonele nie vir goeie geluk geverf is nie.
Maar die vraag het ook opgespring, met wat verf hulle? Wel die duidelikke afleiding is maar bloed, maar hulle het ook verskillende rotse in poeier in geskuur en met hulle spoeg gemeng om verf te maak, hulle het ook met plat en fyn gekapte stokkies geverf.
Maar om terug te ko m by die rots kuns in spanje, was dit baie meer gesofistikeerd. Die skilderye in Spanje was baie meer naturialisties as die van Afrika. En anders ook as die van Afrika, is die skilderye in Spanje van uitgesterfde diere geteken.
Hierdie skilderye het menigde kunstenaars soos Picasso geinspireer om van die wêreld se bekendste kunswerke te maak.

No comments:

Post a Comment