Verskillende kuns material
1.
Waterverf :Het ontstaan van die vroë jare var rots kuns af.
Dit is hoofsaaklik ‘n kleur pigment wat mey water
gemeng word om ‘n ligkleurige verf te vorm.
2.
Pastel : Hierdie media
vorm kom gewoonlik in staaf vorm voor, en bestaan uit poeir pigment en
bindmiddel.
3.
Kleur potlood : Bestaan
hoofsaaklik uit ‘n granite staaf met kleur pigmente, binne ‘n hout omhulsel.
5.
Gumpaper: Bruin papier .
6.
Kerfgereedskap: Dit is
gereedskap wat gebruik word om verskillende material uit te kerf om ‘n prent te
maak.
7.
Fix basic: ‘n Soort gom
wat op ‘n skets of kunswerk gesit word om te keer dat dit verniel.
8.
Gouache verf: Die verf het
dieselfde effek as gewone waterverf maar is het ‘n beter bind middle, so basies
het dit ‘n beter kwaliteit kleur.
9.
Grys potlode: Grys potlode
is eintlik dieselfde as kleur potlode behalwe in plaas van kleure is daar
harder of sagter gryn granite binne in die hout omhulsel.
10. Akriel verf: Dit is basies
verf wat vinnig droog word wat in ‘n akriel gom-basis gemeng is.
11. Drukkuns:
Afdruk:
word meestal van ink, papier, en ‘n plaat gebruik
gemaak.
‘n Stuk hout of koper waarop die ontwerp gemaak word.
Die afdruk word gemaak deur ‘n stuk papier teen ‘n geinkde plaat te druk
of te rol.
Reliëf-afdrukke: die beeld staan uit, dit wat wit moet
bly word uitgesny. Bv. Linosnee, houtgraverings en houtsnee.
Intaglio-afdrukke: Die dele wat
ingekleur moet word , word uitgekerf. Bv. Gravering, etswerk.
13. Tempera: Gewone verf
pigment maar word met ‘n bind middle gemeng wat verskriklik lank hou , een van
die bekendste bindmiddels is eiergeel.
No comments:
Post a Comment