Stone Henge
Hierdie monument is ‘n
Chromlech struktuur, dit beteken hy het ‘n sirkullêre steenstruktuur.
Dit bestaan uit vier konsentrise sirkels:
2.
2de ring-
Kliener sarasienstene.
3.
3de ring- In
halfskoen vorm en bestaan uit vyf pare monoliete met lateie.
4.
4de ring- ook in
die vorm van perdeskoen en bestaan uit kleiner stene met ‘n plat rots in die middle.
Wetenskaplikes skat dat
hierdie monument gebruik isvir rituele vir die son god.
Maar daar is ook bewyse dat
dit as ‘n politiese mags verhoging sesteem gebruik is deur die eerste man wat
goud kon smee in daardie tyd, daar is egter geen record van hom gevind nie.
No comments:
Post a Comment